'n Oorsaak van Euwels

∞ ⋈ ∞ ∞ ⋈ ∞ ∞ ⋈ ∞

Truth Love DNA

Eerste gepubliseer: 14 Februarie 2021 op Facebook

"Utilitarian" filosofie was ingesluit in Suid-Afrika se Konstitusie.

Die woord afgodery word gebruik om "utilitarian" te vertaal en die woord eksdeel word gebruik om "impart" te vertaal.

Eksdeling van idees ("Imparting of ideas"), is 'n mensereg, geskooi in afgodery, wat indruis teen die menseregte, vryheid van geloof, vryheid van spraak en akademiese vryheid. Die oorsprong van eksdeling van idees, word vinnig gesnap as verwys word na Sokrates se filosofie, wat Christenskap baie beïnvloed het. Sokrates het gesweer in "die naam van die hond" ("the name of the dog"). Dit was waarskynlik sy manier om eer te betoon aan eerlike boemelaars. Die Engelse woord "cynic" is afgelei van die Griekse woord vir hond. Die "Cynics" was 'n groep filosowe, in Athene, met 'n baie lae lewenstandaard, deur die gemeenskap geban. Met afgodery word mense, wat nie die gemeenskap se afgod saam prys, gesensor en geban. Afgodery is 'n leuen, daarom verwyder die valsheid daarvan mens se kreatiewe vermoë om goeie idees te vorm. Vals legkaartstukke in gedagtes belemmer die vorm van nuwe waar legkaarte in gedagtes.

Sokrates het gesê "gode en godinne" is eerlik, hulle het goeie idees, hulle idees word geëksdeel en ontwikkel, en hulle word gekruisig. Dieselfde inligting was deur ander filosowe ook geöpper, bv Augustinus in sy boek Stad van God (City of God). Met die afgodery in die huidige kapitalistiese ontwikkelingstelsel, word idees geëksdeel vanaf eerlikes, wat gesensor en geban word. Geld, gedruk deur die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) stelsel, en goeie idees, geëksdeel deur "intelligensie" stelsels, word beskikbaar gestel aan afgodedienaars, wat ander afgodedienaars in diens neem, om goeie idees te ontwikkel.

Vanaf bogenoemde kan afgelei word, die eksdeling van idees, wat 'n mensereg is in die SA Konstitusie, het oorsprong in die afgodery. Daarom moet die SA Konstitusie verander, deur die eksdeling van idees uit te sluit. Dit sal meer effektiewe ontwikkeling van idees veroorsaak, en die korrupsie, veroorsaak deur afgodery, verminder. Afgodery veroorsaak korrupsie a.g.v. Kajafas Sindroom ("Caiaphas Syndrome"), waarvolgens afgodedienaars, eerlikes beskuldig daarvan, dat hul dink hul elk is die afgod/"Messias"/"Christus". Verkeerde definisies vir "Messias" en "Christus" veroorsaak afgodery wanneer fokus geplaas word op een man of een vrou. Dit is hoekom Protestante opgehou het om beelde van Jesus en Maria te aanbid. Federal Party SA - FPSA werk daarvoor om die afgodery te verwyder uit die SA Konstitusie. Ipparts Exchange (IPPAEX) is 'n nuwe kripto beurs, ook genoem Iedelebeurs, wat die huidige kapitalistiese stelsel verbeter. IPPAEX vul die befondsing gaping wat bestaan tussen die tyd wanneer idees ontstaan, en die tyd wanneer die IMF stelsel ontwikkeling van idees befonds.